Die Pactum Instituut, in samewerking met die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys en Diamantvallei Gemeente, bied aan:

'n Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar op 22, 23 en 24 Julie 2022 te Diamantvallei Landgoed naby Rayton.

Inligtingstuk en volledige program: BWS 2022.pdf

Bevestig asb. bywoning by hierdie skakel.